klassieke
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | klassiek | klassieke | ||
| Vergrotend | klassieker | |||
| Oortreffend | klassiekste | |||
- klas•sie•ke
- Attributiewe vorm van klassiek; by uitstek kenmerkend; wat uit die oudheid dateer; van 'n vroeëre bloeiperiode.
- Dit is 'n klassieke voorbeeld van hoe mens te werk moet gaan.
- Hy het in die klassieke styl van die Florentynse Vroeë Renaissance gewerk en word beskou as een van die invloedrykste kunstenaars in die oorgangstyd van Vroeë na Hoog Renaissance.
- Hy hou van beide pop en klassieke musiek.
| Vertalings: klassieke | |||
|---|---|---|---|