klere
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| — | klere |
- kle•re
- Dit wat mens aantrek om jouself te bedek.
- Mense is die enigste diere wat klere dra.
- Plurale tantum.; die woord word net in die meervoud gebruik.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor klere.