klipdassie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| klipdas | klipdasse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| klipdassie | klipdassies |
-
(lêer)
- klip•das•sie
- (soogdiere)
Procavia capensis, 'n dassie wat dwarsoor Suid-Afrika voorkom.
- Die klipdassie is grysbruin tot vaalbruin met 'n geel of rooi skynsel en fyn swart spikkeltjies.
| Vertalings: klipdassie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor klipdassie.