dassie
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dassie | dassies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| dassietjie | dassietjies |
-
(lêer)
- das•sie
- Dassies het kort pote, 'n dik pels en is rond, met 'n baie kort stompiestert.
- Waar kry jy daai pikante dassie?
| Vertalings: 1. Hyracoidea | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Stuk lap | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dassie.