klipdas
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| klipdas | klipdasse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| klipdassie | klipdassies |
-
(lêer)
- klip•das
- (soogdiere)
Procavia capensis, 'n dassie wat dwarsoor Suid-Afrika voorkom.
- Die klipdas verkies om op rotse, kranse of klipkoppies met 'n bedekking van bosse of bome te bly.
- Word hoofsaaklik in die verkleiningsvorm, klipdassie, gebruik.
| Vertalings: klipdas | |||
|---|---|---|---|