klong
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| klong | klonge of klongs |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| klonkie of klongetjie | klonkies |
- Sametrekking van klein en jong.[1]
- (verouderd) Jong seun.
- "Ou Tiet, jy sal maar die klong moet neem jong".[2]
- ↑ Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA)
- ↑ Wat die hart van vol is. Nagel Pick Aug 2017