kloof
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kloof | klowe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| klofie | klofies |
-
(lêer)
- kloof
- Die vallei (gaping) tussen twee berge; diep rivierdal met steil wande wat deur erosie uitgedolwe is.
- (figuurlik) Groot afstand; verwydering; verskille.
- Klowe bied uitstekende liggings vir die bou van studamme.
- Daar is 'n groeiende kloof tussen die land se ryk en arm burgers.
| Vertalings: kloof | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kloof |
| Verlede Tyd | ek | het gekloof |
- Langs 'n breukvlak in twee kap; splits.
- Hy kloof die diamant behendig in kleiner dele.
- Hulle kloof hare (stry oor onbenullighede).
| Vertalings: kloof | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kloof.