koeksister
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| koeksister | koeksisters |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| koeksistertjie | koeksistertjies |
- Samestelling van koek en sister, wat moontlik na sisser (die sis soos dit bak) of suster (wat soos 'n vrou lyk) kan verwys.
-
(lêer)
- koek•sis•ter
- (voeding) 'n Tradisionele soet Afrikaanse lekkerny van deeg en stroop wat in olie gebak is.
- Bak die koeksisters in diep olie by 190 °C tot 'n ligbruin kleur aan albei kante verkry word.
| Vertalings: koeksister | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor koeksister.