koffiemoer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Koffiebone, normaalweg fyngemaal, waarvan 'n aftreksel gemaak word en as die drankie koffie gebruik word. Dit is veral nadat die gemaalde bone reeds gebruik is, wat daar na die reste as "moer" verwys word.

    Afgeleide woorde

Moerkoffie.

    Hiperonieme

Moer.

    Vertalings

  Vertalings:    koffiemoer
Engels: coffee grounds(en)
Nederlands: koffiedik(nl) o