Gaan na inhoud

moer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  moer     moere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  moertjie     moertjies  
  1. (histories) Moeder, baarmoeder.
  2. Koffiemoer.
  3. Komponent van masjienerie, meubels, huishoudelike toebehore, ens. met skroefdraad in 'n gaatjie daardeur, sodat dit aan 'n bout vasgemaak kan word. Dikwels van staal of plastiek gemaak. Gewoonlik is daar plat vlakke aan die sykante sodat dit met 'n moersleutel gedraai kan word. Word baie dikwels in die verkleiningsvorm gebruik.
  4. (matig onbeskof) Vabond, algemene skelnaam.
  1. Moerkoffie.
  2. Moersleutel.
  3. Perlemoen, perlemoer.
  1. Moer toe, in sy moer, moerland toe, vlieg in jou moer.

    Vertalings

  Vertalings:   ma
Engels: mom(en)
  Vertalings:   koffie
Engels: grounds(en)
  Vertalings:   komponent
Engels: nut(en)
  Vertalings:   vabond
Engels: bastard(en)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  moer 
Verlede Tyd  ek   het gemoer        
(matig onbeskof) Slaan, moker.