koninklike
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | koninklik | koninklike | koninkliks | |
| Vergrotend | koninkliker | koninklikers | ||
| Oortreffend | koninklikste | |||
- ko•nink•li•ke
- Attributiewe vorm van koninklik; met betrekking tot 'n koning of koningin.
- Die koninklike juwele word sorgvuldig bewaar.
| Vertalings: koninklike | |||
|---|---|---|---|