Gaan na inhoud

koninklik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   koninklik    koninklike    koninkliks    
Vergrotend   koninkliker    koninklikers  
Oortreffend   koninklikste  
ko•nink•lik
Wat betrekking op 'n koning of koningin het; aan of by hom/haar hoort; van hom/haar uitgaan.
Sy gedra haar koninklik. Die koninklike juwele word sorgvuldig bewaar.
koning, koningin, koninkryk

    Vertalings

  Vertalings:    koninklik
Engels: royal(en), kingly(en)
Nederlands: koninklijk(nl)