konsonant
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| konsonant | konsonante |
-
(lêer)
- كَُونْسُونَنتْ meervoud: كَُونْسُونَنتِی
- Spraakklank wat deur die vernouing of afsluiting van die spreekkanaal voortgebring word.
- Al die letters van die alfabet is konsonante, met uitsondering van a, e, i, o, u (die vokaalklanke).
| Vertalings: konsonant | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor konsonant.