korf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  korf     korwe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  korfie     korfies  

Woordafbreking

korf

Uitspraak

IPA: [korfˈ]


    Betekenisse

1. 'n Tipe nes waarin 'n baie vlieënde insekte of soms miere saamwoon as 'n kolonie.
2. 'n Gevlegte tipe voorwerp, soos 'n mandjie of die ronde net wat in netbal om die ring aan die doelpaal geheg is waardeur die bal moet beweeg om 'n doel aan te teken.

    Voorbeeldsinne

  1. Bykolonies sal ook verskuif moet word (in hul korwe) van een plaas na 'n ander vir bestuiwingsdoeleindes.[1]
  Vertalings:    korf
Engels: hive(en)
Nederlands: korf(nl) m
Xhosa: itsili {5}

Verwysings