korhaan
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| korhaan | korhane |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| korhaantjie | korhaantjies |
-
(lêer)
- kor•haan
- Korhane is omnivore wat hoofsaaklik in droë, oop gebiede voorkom, 'n skor geluid maak en hulle neste op die grond bou.
- witpenskorhaan, bloukorhaan, vaalkorhaan, woestynkorhaan, boskorhaan, swartvlerkkorhaan, witvlerkkorhaan, langbeenkorhaan
| Vertalings: korhaan | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor korhaan.