kos
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kos | kosse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kossie | kossies |
-
(lêer)
- (kookkuns) Voedsel; spys; dit wat 'n organisme eet om sy metaboliese prosesse in stand te hou.
- Sout is 'n natuurlike geurmiddel wat daagliks in kos geëet word.
- Dit lyk of die hond sy kos afgeneem het (lyk verleë).
- Hy kyk die kos uit my mond (na iemand wat eet staar).
| Vertalings: kos | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kos |
| Verlede Tyd | ek | het gekos |
- Prys vra of vasstel; hoeveel mens vir 'n item moet betaal.
- Wat dit verg; die moeite bepaal.
- Wat kos die appel?
- Die werk kos baie tyd, moeite en geduld.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|