voedsel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| voedsel | voedsels |
- voed•sel
- Kos; spys; dit wat 'n organisme eet om sy metaboliese prosesse in stand te hou.
- Sout is 'n natuurlike geurmiddel wat daagliks oor voedsel geëet word.
- Hy het hulle met voedsel en deksel versorg (van kos en klere voorsien).
| Vertalings: voedsel | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor voedsel.