kousatief
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kousatief | kousatiewe |
- kou•sa•tief
- (taalkunde) Werkwoord wat die "laat gebeur" van iets uitdruk.
- Die kousatief van "val" is "vel".
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | kousatief | kousatiewe | kousatiefs |
- Op 'n oorsaak betrekking hê; veroorsakend.
- Is daar werklik 'n kousatiewe verband tussen hierdie verskynsels?