kraal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kraal | krale |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kraaltjie | kraaltjies |
-
(lêer)
- (landbou) 'n Omheinde gebied waar vee bymekaargebring word
- 'n Omheinde tradisionele stamdorp, in of buite Afrika, wat uit hutte bestaan
- Hierdie kraal is op 'n hoogtetjie gebou waar dit koeler is om die perde so bietjie teen siektes en muggies wat moontlik perdesiekte kon veroorsaak te beskerm.[1]
- Dingaan het in 1829 vir hom 'n nuwe kraal laat bou en dit Umgungundlovu genoem.[2]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kraal | krale |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kraletjie | kraletjies |
- Sjabloon:juweliersware 'n Deurboorde voorwerp wat aan 'n ketting geryg kan word
- In Augustus 2020 het ’n negejarige seun, Binyamin Milt, in die grond van die Tempelberg ’n goue kraletjie ontdek wat bykans 3 000 jaar oud is.[3]