Gaan na inhoud

kragsentrale

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kragsentrale     kragsenstrales    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kragstasentraletjie     kragstasentraletjies  
krag•sen•tra•le
IPA: [kragˈsentrale]
'n Plek waar energie van die een of ander vorm omgeskakel word na elektrisiteit om dan beskikbaar gemaak te om vir gebruik.
Hierdie kragsentrale skakel sonenergie om na elektrisiteit.

    Sinonieme

kragstasie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: power station(en)
Nederlands: elektriciteitscentrale(nl)
Russies: электростанция(ru) (elektrastansia)