kragstasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kragstasie | kragstasies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kragstasietjie | kragstasietjies |
- krag•sta•sie
- IPA: [kragˈstasie]
- 'n Plek waar energie van die een of ander vorm omgeskakel word na elektrisiteit om dan beskikbaar gemaak te om vir gebruik.
- Hierdie kragstasie gebruik steenkool vir die ontwikkeling van elektrisiteit.
- kragsentrale
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| |||