krans
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| krans | kranse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kransie | kransies |
-
(lêer)
- krans
- 'n Ronde ornament van blomme wat o.a. op die kop gedra of op 'n graf gesit kan word.
- Plek waar 'n berg 'n afgrond vorm.
- Die Romeine het 'n krans van laurierblare as toekenning vir 'n oorwinning oorhandig.
- Oor ons ewige gebergtes, waar die kranse antwoord gee.
- Elke bobbejaan het sy krans (almal het 'n plek waar hy tuis is).
- Goeie wyn het nie 'n krans nodig nie (wat goed is, hoef nie aangeprys te word nie).
| Vertalings: 1. Ornament van blomme | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Afgrond | |||
|---|---|---|---|