Noors
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Noors |
| Attributief | Noorse |
| Partitief | Noors |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [nuə̯rs]
- predikatief: [nuə̯rs], attributief: [ˈnuə̯rsə], partitief: [nuə̯rs]
- نُوَرْسْ
- predikatief: نُوَرْسْ , attributief: نُوَرْسِی , partitief: نُوَرْسْ
- Van, betreffende die Nore.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Noorweë.
- Van, betreffende die Nieu-Noorse tale.
- Van, betreffende die Noormane.
- Van, betreffende die Ou Noorse taal.
- 1, 2 Noorweegs
| Vertalings: Noors | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Noors |
- 'n Noord-Germaanse taal met ongeveer 5 miljoen sprekers. Daar is egter twee variante van Noors: Boekmaal en Nieu-Noors.
- Ou Noors, 'n Noord-Germaanse Middeleeuse taal.
- (Noorweegs:)
- ISO 639-1: no
- ISO/DIS 639-3: nor
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Noors.
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Noors |
| Verboë | Noorse (Vlaams voor klinkers en "h":) Noorsen |
| Partitief | Noors' |
| Verdere verbuigings: Noors (verbuiging) | |
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | Noors o | |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | Noors' | |
| Datief | Noors(e) | |
- Noors, 'n Noord-Germaanse taal.