kruiptrekker
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kruiptrekker | kruiptrekkers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kruiptrekkertjie | kruiptrekkertjies |
- kruip•trek•ker
- Voertuig met rusperbande (kettingwiele), soos 'n tenk of 'n stootskraper.
- 'n Stootskraper is 'n grondverskuiwingstoerusting, gewoonlik 'n kruiptrekker, met 'n metaalplaat (die lem) wat groot hoeveelhede materiaal op die grond kan verskuif.
| Vertalings: kruiptrekker | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kruiptrekker.