krijgen
Voorkoms
- Hulp:IPA: [ˈkrɛɪ̯ɣə(n)]
-
(lêer)
Stamtye | ||
---|---|---|
krijgen | kreeg | gekregen |
Tydvorme | ||
Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
ik | krijg | kreeg |
jij, u | krijgt | |
hij, zij, het | krijgt | |
wij, jullie, zij | krijgen | kregen |
Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
krijg | gekregen | krijgend |
- Oorganklike werkwoord wat se voltooide deelwoord naamwoordelik gebruik kan word, maar lydende vorme word meestal met die werkwoord verkrijgen gevorm. Die enigste hulpwerkwoord van die voltooide tye is daarom "hebben".
- Hulpwerkwoord. wat die meewerkende of pseudopassiewe vorm van 'n dubbeloorganklike werkwoord vorm.
- «Hij heeft een zoon gekregen.»
- Hy het 'n seun gekry.
- Hulpwerkwoord «Hij kreeg van zijn vader een huis geschonken.»
- Hy het van sy pa 'n huis as geskenk ontvang.