Gaan na inhoud

kultureel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   kultureel     kulturele     kultureels  
kul•tu•reel
Met betrekking tot kultuur; betreffende die kunste.
Siprus lê in Asië, maar is geopolities en kultureel Europees.

    Vertalings

  Vertalings:    kultureel
Engels: cultural(en)
Nederlands: cultureel(nl)