Gaan na inhoud

kulturele

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   kultureel     kulturele     kultureels  
kul•tu•re•le
Attributiewe vorm van kultureel; betreffende kultuur en die kunste.
Rolprente is kulturele kunsvoorwerpe wat deur spesifieke kulture geskep word en daardie kulture weerspieël en ook beïnvloed.

    Vertalings

  Vertalings:    kulturele
Engels: cultural(en)
Nederlands: culturele(nl)