kwaadwillig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | kwaadwillig | kwaadwillige | ||
| Vergrotend | kwaadwilliger | |||
| Oortreffend | kwaadwilligste | |||
-
(lêer)
- kwaad•wil•lig
- Met slegte bedoelings; sleggesind wees.
- Hy is egter nie aangekla nie en het alle bewerings teen hom as kwaadwillig afgemaak en verwerp.
| Vertalings: kwaadwillig | |||
|---|---|---|---|