laken
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| laken | lakens |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lakentjie | lakentjies |
- la•ken
- 'n Sagte, reghoekig doek wat oor 'n bed pas en waartussen geslaap word.
- Volgens tradisionele oortuigings verskyn spoke as deurskynende wesens in 'n menslike gedaante of as wesens met 'n laken oor hulle hoof.
| Vertalings: laken | |||
|---|---|---|---|