deken
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| deken | dekens |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| dekentjie | dekentjies |
- de•ken
- Bedbedekking met 'n dekoratiewe ontwerp; bedsprei wat oor 'n opgemaakte bed gegooi word
- Kerklike of akademiese amp en territoriale eenheid.
- Gooi die deken oor jou bed.
- Vigilius is in 531 as deken in die kerk ingewy.
- 'n Valse vriend.
| Vertalings: deken | |||
|---|---|---|---|