Gaan na inhoud

langdurig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   langdurig     langduriger     langdurigste  
Samestellende afleiding van lank en duur met die agtervoegsel -ig.
lang•du•rig
'n Lang tyd duur.
Dit was 'n langdurige droogte.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels prolonged(en)
Nederlands langdurig(nl)