duur
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| duur |
-
(lêer)
- 'n Volledige tydperk van begin tot einde.
- As jy in 'n teater is, is dit goeie maniere om jou selfoon vir die duur van die vertoning af te skakel.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | duur | duur | duurs | |
| Vergrotend | duurder | duurders | ||
| Oortreffend | duurste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| duur een | dures | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | die duurste | |||
| Intensiewe vorm | ||||
| peperduur | ||||
- Met 'n hoë koste, veral in geld; nie goedkoop nie.
- Hierdie winkel se klere is duur.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | dit | duur |
| Verlede Tyd | dit | het geduur |
- 'n Seker tyd neem.
- Die kerkdiens sal een uur lank duur.
- Die konsert het amper 'n uur geduur.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | duur m | — |
- Hulp:IPA: [dy:r]
-
(lêer)
- Duur; tydperk
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | duur | |
| Verboë | dure | |
| Partitief | duurs | |
| Vergrotend | ||
| Onverboë | duurder | |
| Verboë | duurdere | |
| Partitief | duurders | |
| Oortreffend | ||
| Onverboë | duurst | |
| Verboë | duurste | |
| Bywoord | ||
| Oortreffend | het duurst(e) | |
- Duur; met hoë koste
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Byvoeglike naamwoorde in Nederlands