1. 'n Versterking of vermenigvuldiging van liguitset deur die ligstraal te gebruik om atome of molekule op te wek tot hoër energietoestande sodat hulle ook begin deelneem deur self ook lig uit te straal.
2. 'n Toestel of toerusting wat van ligversterking (hierbo beskryf) gebruik maak.