Gaan na inhoud

leef

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  leef 
Verlede Tyd  ek   het geleef    
Teenwoordige deelwoord lewende     
leef
Die deurmaak van die lewe.
Hy leef as drie jaar langer as verwag met die siekte.
«Leef en laat leef
Gun ander ook iets.
«Al wat leef en beef.»
Almal denkbaar; elke lewende wese.
«Van gunste en gawes leef
Op die liefdadigheid van ander oorleef.
«Te min om van te leef en te veel om van dood te gaan.»
'n Baie klein inkomste verdien.
«Hy leef op sy binnevet.»
Hy leef op sy kapitaal.
«Van liefde en koue water leef
Skertsend van 'n paartjie wat baie verlief is gesê.

    Sinonieme

lewe

    Vertalings

  Vertalings:    leef
Engels: live(en)
Nederlands: leven(nl)


Hulp:IPA: [lef]
   
(lêer)
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van leven
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van leven
  3. gebiedende wys van leven
1.: Ik leef.
2.: Leef je?
3.: Leef!