leerlooiery
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| leerlooiery | leerlooierye |
- leer•looi•e•ry
- Plek waar diere se velle tot leer gelooi word.
- Chroomsoute word vir leerlooiery gebruik, hoewel die bas van die wildesering en rooiboswilg ook al daarvoor ingespan is.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|