wildesering
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wildesering | wildeseringe of wildeserings |
- ڤِلْدِی سِرِڠْ , meervoud: ڤِلْدِی سِرِڠِی
- (plantkunde) Peuldraende boompie van die Bosveld ( Burkea africana), met welriekende blomtrosse en met gesogte mahagonieagtige meubelhout.
Vertalings: wildesering | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wildesering.