rooiboswilg
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rooiboswilg | rooiboswilge |
- rooi•bos•wilg
- (plante)
Combretum apiculatum, 'n boomspesie wat inheems aan die semi-ariede tot gematigde savannestreke van Afrika suid van die ewenaar voorkom.
- Die rooiboswilg is 'n semi-bladwisselende boom wat tot 10 meter hoog groei, of by geleentheid 'n struik wat kort bly.
| Vertalings: rooiboswilg | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooiboswilg.