Gaan na inhoud

letternaam

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  letternaam     lettername  
IPA: [ˈletərˌnɑːm], meervoud: [ˈletərˌnɑːmə]
لَِتِرْ نَامْ , meervoud: لَِتِرْ نَامِی
letternaam, meervoud: letternáme, letterna-me
Naamwoord wat gevorm word deur die saamtrekking van die beginletters (of vernaamste letters) van meerwoordige name en gesamentlik presies soos 'n woord gelees en uitgespreek word.

    Sinonieme

akroniem

    Vertalings

  Vertalings:    letternaam
Duits: Akronym(de), Initialwort(de)
Engels: acronym(en)
Frans: acronyme(fr)
Italiaans: acronimo(it)