akroniem
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| akroniem | akronieme |
- اَكْرُونِیمْ , meervoud: اَكْرُونِیمِی
- akróniem, akróniim; meervoud: akrónime, akróni-me
- {taalkunde|af}} Naamwoord wat gevorm word deur die saamtrekking van die beginletters (of vernaamste letters) van meerwoordige name en gesamentlik presies soos 'n woord gelees en uitgespreek word.
- SUKOVS, TRUK, KRUIK, NARUK, SWARUK en SASOL is voorbeelde van akronieme.
| Vertalings: akroniem | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor akroniem.