Gaan na inhoud

liasseer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Argivaris wat dokumente liasseer.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek liasseer  
Verlede Tyd  ek  het geliasseer        
Van Latyn, "ligare" wat 'bind' beteken.
li•as•seer
In die toepaslike lêer plaas, sodat dit later weer maklik gevind kan word.
Die vakbond het hofstukke by die Arbeidshof in Kaapstad geliasseer.

    Vertalings

  Vertalings:    liasseer
Engels: file(en)