Gaan na inhoud

lied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
   
(lêer)
IPA: [lit], meervoud: [ˈlidərə]
لِیدْ , meervoud: لِیدِرِی
Enkelvoud Meervoud
  lied    liedere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  liedjie     liedjies  
1. Digstuk wat gesing kan word.
2. Melodie alleen.
3. Sang van 'n voël.

    Vertalings

  Vertalings:   1. Digstuk wat gesing kan word.
Duits: Lied(de) o
Engels: song(en)
Nederlands: lied(nl) o
Venda: ngosha, luimbo
Zoeloe: iculo(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lied.