loogbrosheid

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Etimologie

loog +‎ brosheid
Enkelvoud Meervoud
  loogbrosheid     -  

Woordafbreking

loog•bros•heid

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(materiaalkunde) 'n Vorm van spanningskorrosie-kraking (SKK) wat by koolstofstale en yster-chroom-nikkel legerings voorkom as hulle aan gekonsentreerde hidroksiedoplossings blootgestel word by 200 tot 250°C.[1]

    Hiperonieme

Spanningskorrosie-kraking

    Vertalings

  Vertalings:    loogbrosheid
Duits: Laugensprödigkeit(de) v
Nederlands: loogbrosheid(nl) v

Verwysings

  1. Metals Handbook. Ninth Edition, Volume 13: Corrosion.ASM International, Metals Park Ohio. 1987