Gaan na inhoud

lugfoto

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Lugfoto wat uit 'n vliegtuig geneem is.
Enkelvoud Meervoud
  lugfoto    lugfoto's    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lugfoto'tjie     lugfoto'tjies  
Samestelling van lug en foto.
'n Foto wat vanuit die lug geneem is (byvoorbeeld uit 'n vliegtuig, ballon of hommeltuig).
Die meeste landkaarte word tans van lugfoto's gemaak.

    Vertalings

  Vertalings:    lugfoto
Engels: aerial photograph(en)
Nederlands: luchtfoto(nl)