lusern
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lusern |
- lu•sern
- (plantkunde), (landbou)
Medicago sativa, 'n aan Europa inheemse meerjarige plant wat wêreldwyd as veevoer verbou word.
- Lusern se vermoë om atmosferiese stikstof (N) uit die lug te bind en om die grondstruktuur te verbeter, is welbekend.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor lusern.