lê
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | lê |
Verlede Tyd | ek | het gelê |
Teenwoordige deelwoord | lêende |
- IPA: [lɛː]
- Om in 'n horisontale posisie van rus te verkeer.
- Op iets in 'n horisontale posisie te laat.
- Hy lê op die bed.
- Hy lê sy tas op die bed. Die hoender het 'n eier gelê.
Vertalings: 1. Om in 'n horisontale posisie te verkeer. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Horisontaal plaas | |||
---|---|---|---|