maagwerking
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| maagwerking | maagwerkings |
- maag•wer•king
- (medies) 'n Oorvloedige, wateragtige ontlasting wat meebring dat die lyer kort-kort na die badkamer moet hardloop.
- Cholera is 'n besmetlike maagsiekte wat hewige braking en maagwerking veroorsaak.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor maagwerking.