Gaan na inhoud

diarree

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  diarree    
Samevoeging van die Griekse woorde "dia" (deur) en "rheo" (stroom).
di•ar•ree
(medies) 'n Oorvloedige, wateragtige ontlasting wat meebring dat die lyer kort-kort na die badkamer moet hardloop.
Diarree kom voor wanneer die slymvlies van die dermwande geïrriteer en geïnflammeer word.

    Sinonieme

maagwerking, buikloop, skittery

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: diarrhea(en)
Nederlands: diarree(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor diarree.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord diarree v 
Verkleinwoord diarreetjediarreetjes
Hulp:IPA: [di.ja.ˈre]
   
(lêer)
di•ar•ree
(medies) skittery