maalgat
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| maalgat | maalgate |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| maalgaatjie | maalgaatjies |
- maal•gat
- 'n Kuil gevorm in die bed van 'n onstuimige stroom.
- Hy herken die derde gevaar, maar is teen hierdie tyd so verblind en verward dat hy in ’n maalgat (roerkuil) beland en daarvandaan weer op die sandbank waarvandaan hy gekom het.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|