draaikolk
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| draakolk | draakolke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| draaikolkie | draaikolkies |
- draai•kolk
- Plek waar water 'n draaiende beweging maak.
- 'n Draaikolk het die kind onder die water ingesuig.
| Vertalings: draaikolk | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: ['draɪ̯kɔlk]
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | draakolk v/m | draakolken |
| Verkleinwoord | draaikolkje | draaikolkjes |
- Histories vroulik; nou ook manlik; Telbaar; Konkreet