mal
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | mal | malle | mals | |
| Vergrotend | maller | |||
| Oortreffend | malste | |||
- mal
- 'n Gebrek aan gesonde verstand; verstandelik siek.
- In 1913 is die mal koning Otto van Beiere deur sy neef, kroonprins Ludwig, onttroon.
- «So mal soos 'n haas.»
- Baie mal, gek.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| mal |
- Iets waarvan die spreker baie hou.
- Iets wat vir die spreker baie moeilik is.
- Die vakansie gaan mal lekker wees.
- Die toets van gister was mal moeilik.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|